Kan AMT Radio asseblief op Sondae kerk oor die radio uitsaai?
Jan. 29, 2023, 1:30 nachm. GMT
Guest
Wil net vir Radio AMT sê ek hou duim vas vir julle dat julle een van die dae weer sal kan uitsaai as God wil. Ons het stasies soos julle nodig om Christus te help verkondig deur middel van Christelike radio programme en Christelike musiek.
Jan. 29, 2023, 1:25 nachm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.