JA CHRISSIE, EK KEN MOONSHINE BAIE GOED, wil net se dis baie beskeie ouens die.
Dis dalk hoekom hulle nie so goed vaar soos ons wil he hulle moet nie.
Dankie vir jou toewyding.
Moonshine daddy
Juni 14, 2019, 6:02 nachm. GMT
Guest
Groot asseblief speel Aan die voete van Jesus van Leon Goosen?
Feb. 8, 2014, 4:12 nachm. GMT
Guest
Please play for us more music from Hillsong United on Hosa Radio?
Feb. 6, 2014, 3:41 nachm. GMT
Guest
Retief Burger se musiek is supercool. Ek laik sy musiek.
Feb. 6, 2014, 2:58 nachm. GMT
Guest
Asseblief speel U is altyd daar van Janita Claassen?
Feb. 6, 2014, 10:40 vorm. GMT
Guest
I am a big fan of Afrikaans Gospel music. Can you please play more Afrikaans Gospel Music on Hosa Radio? God bless from South Africa.
Feb. 4, 2014, 5:42 nachm. GMT
Guest
Dit is wonderlik om Afrikaanse Gospel musiek met vandag se tegnologie wêreldwyd aanlyn te kan hoor. Alle eer kom toe aan ons Hemelse Vader vir die wonderlike nuwe tegnologie waarmee ons in vandag se tyd radio stasies enige plek in die wêreld kan opvang. May God bless Hosa Radio.
Feb. 6, 2014, 4:10 nachm. GMT
Guest
I am a big fan of Afrikaans Gospel music. Can you please play more Afrikaans Gospel Music on Hosa Radio? God bless from South Africa.
Feb. 4, 2014, 5:42 nachm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.