
Radio Hartklop - Pretoria
Die Goeie Nuus in jou taal, Afrikaans
Live
Radio Hartklop
Über Radio Hartklop
Internet Gospel Music and Talk radio station playing exclusively Afrikaans Gospel Music and Christian talk radio Internet Gospel Musiek gesels radio stasie speel uitsluitlik Afrikaanse Gosel Musiek en opbouende gesels programme.
Frequenz
Online only
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Mag Radio Hartklop ook nog GOTV en Starsat audio kanale kry as dit God se wil vir Radio Hartklop is om op meer sateliet audio platforms beskikbaar te wees.
Hoop Radio Hartklop gaan ook nog 'n FM Radio stasie word as dit die wil van God ons Hemelse Vader vir Radio Hartklop is.
Wil net vir Radio Hartklop sê mag julle ook 'n Openview audio kanaal kry as dit God se plan vir Radio Hartklop is.
Ek hou duim vas vir Radio Hartklop dat julle binnekort in aanmerking gaan kom vir 'n DSTV audio kanaal. Baie van die Suid-Afrikaanse radio stasies het deesdae DSTV audio kanale. Hoewel somige van die radio stasies op die DSTV audio kanale elke dag net Gospel musiek en Christelike programme uitsaai speel party van die stasies hulle Gospel musiek net op Sondae. Ons het dringend meer stasies wat elke dag van die week Afrikaanse Gospel speel nodig op DSTV se audio kanale om die Woord van God 24 uur per week deur middel van DSTV audio kanale in Afrikaans te verkondig. Kan julle asseblief 'n plan maak om te kyk of Radio Hartklop vir 'n DSTV audio kanaal in aanmerking kan kom? En ek glo die idee van 'n DSTV audio kanaal gaan sommer baie gou gebeur as die Here wil.
Radio Hartklop verdien om op DSTV ook gehoor te kan word. Ek sit hier en luister aanlyn en ek is mal oor die Geestelike musiek. Ek is mal oor RSG se Gospel musiek program Dis Gospel Sondae middae tussen 5 en 6 PM maar ek luister RSG net as hulle Gospel musiek speel. Dit is lekker om te luister na 'n aanlyn stasie wat 24 uur per dag net Gospel musiek speel. God bless.
Kontakt
Mehr Radiosender in Pretoria
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Radio Hartklop online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Radio Hartklop en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Radio Hartklop en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Radio Hartklop ao vivo







