Meer Groep Twee, Virginia Lee, Johanna Field en Gert van Tonder musiek sal ook wonderlik wees.
März 4, 2023, 8:58 nachm. GMT
Guest
Speel asb ook meer Ron Belcher, Raymond Cilliers, Ronell Erasmus, Cor Uys, Jannie Pelser, Vian Vos, Johan Heystek, Freda Francis, Johan Vercuil, Leon Ferreira en Louis Brittz musiek?
März 4, 2023, 8:38 nachm. GMT
Guest
Asseblief speel ook meer Min Shaw, Anneli van Rooyen, Caricke Keuzenkamp, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Cathy Viljoen, Oscar Ehrensperger, Jan de Wet, Piet Smit, Hanli Slabbert, Prophet, Juanita du Plessis, Du Preez Stoltz, Melanie Steenkamp en Annalise Wiid musiek?
März 4, 2023, 8:25 nachm. GMT
Guest
Meer Ryan Walt musiek sal ook heerlik wees.
März 4, 2023, 8:17 nachm. GMT
Guest
Asb kan julle meer Janita Claassen, Rina Hugo, Johan Stemmet, Laurika Rauch, Sias Reynecke, Cora Marie, Manuel Escorcio, Coenie de Villiers, Jannie du Toit, Randall Wicomb, Phillip en Ella Kotze, Francois en Elizabeth Fourie, Leonore Veenemans en Gé Korsten musiek speel?
März 4, 2023, 8:12 nachm. GMT
Guest
Speel asseblief meer Danny Antill en André Kempen musiek?
März 4, 2023, 8:03 nachm. GMT
Guest
Please can you broadcast Dr J Vernon McGee's radio program Thru the Bible?
März 4, 2023, 7:56 nachm. GMT
Guest
More music from Steven Curtis Chapman, Sandi Patti, Scott Wesley Brown, Nicole C Mullan and Steve Green shall also be wonderful.
Feb. 27, 2023, 6:29 nachm. GMT
Guest
Please play for us more music from Jesus Culture?
Feb. 27, 2023, 6:25 nachm. GMT
Guest
Please can you broadcast more Christian and Bible radio programs?
Groot asseblief kan julle ook vir al die klein kinders meer kinder Bybel storie radio programme uitsaai?
März 4, 2023, 8:54 nachm. GMT
Guest
Asseblief speel vir ons Aan die voete van Jesus, Daar is niks so lekker, Ek begin al meer lyk soos Jesus en Love van Leon Goosen?
Okt. 18, 2016, 3:40 nachm. GMT
Guest
Kan Spinnerak radio asseblief vir ons God van wonders, Splunter nuwe lewe, Die lewe is 'n groot avontuur en Daar's 'n lied in my hart van Willie Joubert speel?
Okt. 17, 2016, 9:18 nachm. GMT
Guest
Ek het nou net weer probeer ingaan op Spinnerak Radio se webtuiste om te kyk of ek kan sien op watter tye daar Christelike programme is, maar dit sê julle webtuiste is tans privaat. Kan julle asseblief vir ons 'n lys van julle program skudule gee op julle webblad sodat ons kan sien watter programme wanneer uitgesaai word? Baie dankie en God seën.
Aug. 25, 2016, 7:42 nachm. GMT
Guest
Asseblief speel vir ons Ek sien die lig, Hy het opgestaan en Die liefde van die Here van Danie Botha op Spinnerak Radio?
Aug. 21, 2016, 2:29 nachm. GMT
Guest
Can you please play Healing Rain from Michael w Smith? I am a big fan of Michael w Smith's music and I would really like to hear more of his music on Spinnerak Radio? God bless.
Aug. 18, 2016, 8:22 nachm. GMT
Guest
Ek wil vra speel asseblief meer van Retief Burger, Onbeskaamd, Uitverkoop, Duis:Lig, Ontkiem en Three 63 se musiek op Spinnerak Radio?
Aug. 14, 2016, 1:27 nachm. GMT
Guest
Kan julle groot asseblief vir ons meer van Hillsong speel op Spinnerak Radio? Ek is 'n baie groot luisteraar van Gospel musiek en wil baie graag asseblief meer Gospel musiek hoor. Baie dankie en God bless.
Aug. 8, 2016, 7:29 nachm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.