hallo Jenny, dis jacquelene louwrens hier van Polokwane, mis jul Winter die keer, ons het terug verhuis vanaf sie kaap n jaar terug, maar ja hou maar jul Winter, ons hier, kry klaar koud genoeg, dankie vir julle, ongeag die nou en dan sein verloor, kan ons lekker luister na julle, heerlike musiek..
Pragtige musiek heeldag deur en musiek keuse wat in almal se smaak val..dit moem ons mos nou gatskop musiek
Juli 30, 2015, 5:57 vorm. GMT
Guest
Goeie Dag - Piet Muller Namibia. YoYo Radio speel lekker musiek heeldag lank, en ons is 24/7 ingeskakel. Dankie YoYo
Juli 29, 2015, 9 vorm. GMT
Guest
Awesome Stunning radiostasie Yoyoradio. Die beste gatskop lekker musiek 24/7 en die wonderlikste familie om saam te kuier met n liefde vir hul Hemelse Vader. Julle is die beste in die weste en ek geniet elke oomblik saam met julle. Hou so aan en julle sal bja groot hoogtes bereik
Juli 28, 2015, 7:20 vorm. GMT
Guest
Stunning Musiek Hou So AAN Lekke Gatskop musiek heel dag
Die Advertensie is so reg. Hier kan jy net jouself wees met jou
eie tipe musiek.
Juli 28, 2015, 7:05 vorm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.