Baie dankie vir die mooi reviews sover. Julle het my sommer in trane voor onse Hemelse Vader oor julle positiewe woorde oor Dash SA Radio en die seënwense wat julle uitspeek. Ek sal dalk bietjie probeer uitvind hoe werk die DSTV audio kanale. Mag YHVH elkeen seën om nader aan Hom te beweeg en mag on
see more...
s alles doen tot Sy eer en verheerliking. Liefde in Jesus Christus.
April 7, 2016, 9:51 vorm. GMT
Guest
Ek het gesien Dash SA Radio is uiteindelik op die lug. Al wat ek nog voor duim vas hou vir Dash SA Radio is vir 'n DSTV audio kanaal. Keep on playing the best Christian, Gospel and Praise and Worship music and God bless.
April 4, 2016, 7:05 nachm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.