
Kanaal 7 - FM 102.8 - Lüderitz
Luister na Connected Rhythm aanlyn Kanaal 7 se aanlyn Jeug stasie
Live
Kanaal 7
Über Kanaal 7
Kanaal 7 is a broadcast radio station from Katima Mulilo, Namibia providing Christian Contemporary music and religious program. ------ Shows: BBC Newshour, Focus On The Family, Focus On The Family Radio Theatre, James Dobson Family Minute, Boekvoorlesing, Nuus, Agri-Kaap Landbou, Ateljeediens, A…
Frequenz
102.8 FM
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Very good Gospel music you guys are playing on this Wensday evening. Keep on playing the good awesome Christian, Gospel and Praise and Worship music and God bless.
Die Freda Francis liedjie wat nou net op Kanaal 7 gespeel het Huis in die hemel is een van my nommer een Gospel songs.
Ek wil net vir Kanaal 7 baie dankie sê vir die baie mooi liedjie van Annalise Wiid wat julle nou net gespeel het genaamd Bly by my. God bless.
Ek wil net vir Kanaal 7 baie dankie sê Die Gemeente loflied, Koning van die konings, Here God almagtig keurspel vanaf die CD 'n Nuwe lied 1 gespeel het. Daardie opnname is voorwaar een van my gunsteling Afrikaanse Gospel opnames.
Die Janita Claassen weergawe van die Halleluja lied Die Aandgesang wat nou net op Kanaal 7 gespeel het is voorwaar 'n baie mooi opname. Asseblief speel vir ons meer van Janita Claassen?
Kontakt
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Kanaal 7 online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Kanaal 7 en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Kanaal 7 en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Kanaal 7 ao vivo