Guest
Leon Fereira en Raymond Cilliers is van my gunsteling Gospel kunstenaars. Soos julle gesien het ek is 'n aanlyn luisteraar van Overvaal Stereo se Gospel musiek programme wat op Sondae aande uitgesaai word. Ek is mal oor Gospel musiek en ek luister graag na Onbeskaamd,
Ontkiem, Du preez Stoltz, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Danie Botha, Leon Goosen, Retief Burger, Franna Benadé, Lisbé Visser, Hanli Slabbert, Wanda de Kock, Cathy Viljoen, Jan de Wet, Oscar Ehrensperger, Annalise Wiid, Min Shaw, Prophet, Piet Smit, Willie Joubert, Anneli van Rooyen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Louis Brittz, Hillsong United, Innervision, Cor Uys, Bluehouse, Vertikaal, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Don Moen, Don Francisco, Melanie Steenkamp, Jan Hoogendyk, Michael w Smith, en die Jubilatim Sangers. Elkeen van hierdie Gospel musiek kunstenaars se musiek beteken vir my as een van Jesus se kinders baie, en ek geniet dit om na hulle te luister. Oscar Ehrensperger se liedjie Die waarheid en ons hoop is een van my gunsteling Gospel treffers.
13. Februar 2013 13:48 GMT