
Pretoria FM - FM 104.2 - Pretoria
Die Afrikaanse Stasie!
Live
Pretoria FM
Über Pretoria FM
Pretoria FM is ’n gemeenskapsgebaseerde Afrikaanse radiostasie in Pretoria met ’n programmering wat fokus op nuus, aktualiteit, vermaak, musiek, kultuur en geloof. Die stasie saai 24 uur per dag op 104.2 FM uit en is ook aanlyn en via DStv beskikbaar.
Frequenz
104.2 FM
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Lekker om Gospel musiek op die Woensdag aand op Pretoria FM te hoor. Wil graag meer gereeld Gospel en Christelike musiek op Pretoria FM nie net op Sondae nie maar 7 dae 'n week hoor.
Groot asseblief kan Pretoria FM die oggend en aand kerkdienste op Sondae met nog 'n halfuur verleng?
Swak sein ontvangs! Bly in Centurion- Radiostasie dikwels onderbreuk deur onbekende steurnisse ( Volks-vreemde senders). Ook in my kar,terwyl ek reis in PTA omgewing? Hoekom blyk dit dat radio-stasies soos RSG en ander ongewenste uitsenders 100% sein/uitsendings het???
Ek wil net vir Pretoria FM sê baie geluk met julle uitsending wat Namibië via julle DSTV audio kanaal gaan bereik op 20 September. Ek hoop en glo julle gaan nog baie luisteraars by kry in Namibië met julle DSTV audio kanaal. Ons het meer Afrikaanse radio stasies soos julle op die DSTV audio platform nodig hier in SA asook in Afrika. Alles van die beste en God seën Pretoria FM.
Baie dankie vir julle wonderlike uitsaai diens, ek werk al sewe jaar in Nigeria en dis n heerlike gevoel om net te luister na my taal!!! Van Willie Minnie
hola como andan, soy de sarmiento chubut republica argentina y escucho la radio hace 5 dias y me encanto,estube en sud africa el año pasado.soy desendiente de boeers, reichard gregori realizo un documental de los boeers en el fin del mundo.me emociona mucho escuchar un africans muy perfecto mi familia habla el idioma hola como loop, ek is uit Argentinië Chubut Sarmiento Republiek en luister na Radio 5 dae gelede en ek was mal daaroor, ek was in Suid-Afrika desendiente van die jaar pasado.soy boeers, Reichard Gregori het 'n dokumentêre program van boeers aan die einde van opgewonde mundo.me om 'n perfekte Afrikaners my familie praat die taal hoor
Ek is Luc en woon in Schiplaken (Belgie) Ons luister na Pretoria op my Handy en soms op die rekenaar. Ek het 'n Sangean DDR-62 gekoop met baie goeie klank. Ek ontvang baie S.Afrikaanse kanale, maar ongelukkig kan ek nie Pretoria FM ontvang. Weet iemand dit probleem.Wie help my. Groete aan alle luisteraars Luc P.
Dit is darem lekker om hier in Franryk na boeremusiek te luister en ook my taal te hoor. Ons maak self egte boerewors wat ons saam met braaipap en tamatie bredie geniet! Baie dankie vir julle program. Pieter van Heerden
Chris: laat ons huis toe verlang. Met vakansie by kinders op Harpersvlle USA. Vier weke weg uit Suid Afrika was dit die mooiste musiek wat ons kon kry, en het spoedig gladnie meer na hierdie plaaslike radiostasies geluister nie! Selfs my seun en skoondogter is oortuig hiervan.
Julle is net die beste ons kry die beste nuus Kerk dienste en die mooiste musiek en baie insiggewende gesels programe . Dit is al stasie wat ons vandag na kan luister want dit beeld ons kultuur uit
Kontakt
Mehr Radiosender in Pretoria
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Pretoria FM online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Pretoria FM en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Pretoria FM en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Pretoria FM ao vivo







