
Radio Namakwaland 93.4 FM - FM 93.4 - Vredendal
Tot Sy eer
Live
Radio Namakwaland 93.4 FM
Über Radio Namakwaland 93.4 FM
Radio Namakwaland 93.4 FM is a broadcast radio station from Vredendal, South Africa, providing News, Information, Talks and Afrikaans music.
Frequenz
93.4 FM
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Elkan Butler is een van die beste Gospel kunstenaars in die Afrikaanse Gospel musiek mark. Ek laik sy musiek.
Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Cor Uys, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Ek geniet Afrikaanse Gospel musiek op Suid-Afrikaanse radio. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek beteken vir my baie as 'n kind van die Here wat mal is oor Gospel musiek, en ek geniet die Gospel & aanbiddings musiek op Afrikaanse radio. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader vir hierdie wonderlike Geestelike musiek.
Kontakt
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Radio Namakwaland 93.4 FM online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Radio Namakwaland 93.4 FM en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Radio Namakwaland 93.4 FM en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Radio Namakwaland 93.4 FM ao vivo