
Tygerberg 104FM - FM 104.0 - Bellville
ONS VERXONDIG CHRISTUS WE PROCLAIM CHRIST
Live
Tygerberg 104FM
Über Tygerberg 104FM
Tygerberg 104FM is a community radio station serving the Cape Town metropolitan area, with a strong Christian focus, gospel music, news, inspirational messages and community programming. It broadcasts on 104.0 FM and is also available online.
Frequenz
104.0 FM
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Hoop Radio Tygerberg gaan ook 'n GOTV audio kanaal kry as dit die Here se wil vir Radio Tygerberg is.
Wil net vir Radio Tygerberg sê hoop julle gaan ook 'n Openview audio kanaal kry as dit God se plan is.
Vir die eerste keer in jare skakel ek in op radio Tygerberg en sjoe, ek word op die intrapslag bederf met 'n liedjie van Frana en ook van Rochelle. Ek het julle gemis........ my geliefdes in Jesus.
Ongelooflik..... Amen en Prys die Here ons God. Ek glo en vertrou dat Die Vader jul nog lank sal gebruik en seen, want ek glo julle doen die werk van Jesus Christus. And all glory goes to Him. And I love you but remember that JESUS LOVES YOU MORE!!!
Ek het uit gevind dat al die radio stasies van die SABC deesdae DSTV audio kanale het. As 'n groot ondersteuner van die Christelike programme op Afrikaanse radio voel ek ons het meer radio stasies wat Afrikaanse Gospel speel nodig op die DSTV audio kanale om te help om die Woord van God te verkondig deur middel van die DSTV audio kanale. Kan julle asseblief kyk wat julle kan doen om 'n audio kanaal op DSTV te organiseer vir Radio Tygerberg? Baie dankie en God bless.
I love this radio tygerberg. It's my favorite station and I love Afrikaans music though I understand little Afrikaans. Who cares? Our God is able to do translation for me. I love this station and am so happy I can be able to listen online. Thank you radio Tygerberg!!!!!!!
great Godly radio experience,putting me in touch with God,family and friends,thank you for this radio station.
Ek het die DVD's van die Gospel skouspel wat Radio Tygerberg borg hierdie week gekoop. Ek het gisteraand na een van my opnames van die Gospel skouspel DVD's gekyk, en as 'n getroue ondersteuner van Radio Tygerberg se Gospel musiek uitsendings moet ek dit egter sê ek geniet die Gospel skouspel aanbiedings. Baie dankie aan Radio Tygerberg vir hierdie wonderlike aanbiedings, en alle eer kom toe aan ons hemelse Vader vir hierdie wonderlike aanbiedings. Dit sal lekker wees as Kyknet die Gospel skouspel aanbiedings meer gereeld kan uitsaai en nie net tydens kersfees nie. Baie dankie vir 'n radio stasie wat die Woord van God aan Suid-Afrika se mense verkondig. Al hoor ek julle nie op FM hier waar ek in Gauteng bly nie moet ek sê de Gospel skouspel aanbiedings is vir my as een van Jesus se kinders pitkos vir die siel.
Radio Tygerberg is one of the best Christian radio stations in South-Africa. I just want to say may God bless you. Can you please play for us All the heavens from Hillsong United? I am a big fan of Gospel music and Hillsong United is one of my number 1 Gospel bands.
Radio Tygerberg is een van die beste Christen radio stasies in Suid-Afrika. Ek hoop julle gaan nog baie lank uitsaai en selfs nog verder as net die Wes-Kaap. Al die Gospel musiek wat julle speel is baie mooi en ek wens meer radio stasies in ons land wil die Gospel musiek speel wat julle speel. Mag God Radio Tygerberg ryklik seën.
Kontakt
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Tygerberg 104FM online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Tygerberg 104FM en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Tygerberg 104FM en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Tygerberg 104FM ao vivo