Asb kan julle meer Hillsong in Afrikaans musiek op Stasie2 speel?
Sept. 27, 2023, 7:33 nachm. GMT
Guest
Wil net vir OFM baie dankie sê dat julle Ek sal nie bang wees nie van Joe Niemand gespeel het. Ek sal nie bang wees nie is een van my groot gunsteling Afrikaanse Gospel liedere
Sept. 3, 2023, 6:02 nachm. GMT
Guest
Gaan Stasie2 Rugby liedjies speel tydens die Rugby wêreldbeker 2023?
Sept. 3, 2023, 5:52 nachm. GMT
Guest
Meer Leonore Veenemans, Min Shaw, Jannie du Toit, Nick Taylor, Gert van Tonder en Virginia Lee musiek op Stasie2 sal ook wonderlik wees.
Aug. 20, 2023, 12:20 nachm. GMT
Guest
Asseblief kan julle meer Groep Twee, Johan Stemmet, Sias Reynecke, Laurika Rauch, Rina Hugo, Janita Claassen, Manuel Escorcio, Coenie de Villiers, Gé Korsten, Cora Marie en Carike Keuzenkamp musiek op Stasie 2 speel?
Aug. 19, 2023, 4:54 nachm. GMT
Guest
Hoop Stasie Twee gaan nog 'n FM Radio stasie word as dit God se wil vir Stasie Twee is.
Juni 24, 2023, 6:34 nachm. GMT
Guest
Mag Stasie 2 nog DSTV en Openview audio kanale kry as dit God se plan vir Stasie 2 is.
April 14, 2023, 8:09 nachm. GMT
Guest
Kan julle asseblief OFM se Gedagte vir die dag op Stasie 2 ook uitsaai?
Jan. 28, 2023, 7:51 nachm. GMT
Guest
Kan OFM stasie 2 asseblief so oor die kerstyd vir ons meer kersfees musiek speel?
Afrikaanse Gospel, Lof en Aanbiddings musiek verdien die nommer een plek op Stssie2 se speellys al die pad.
Sept. 27, 2023, 7:39 nachm. GMT
Guest
Asseblief speel ook Afrikaanse Geestelike kinder musiek op OFM Stasie 2? Dit kan net goed wees vir die klein kinders om meer Christelike kinder musiek te hoor op die aanlyn stasies.
Sept. 6, 2022, 6:30 nachm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.