Zum Hauptinhalt springen
Streema
Treffers Radio Logo

Treffers Radio - Wolmaransstad

Uit die diepte van ons hart

5.0· 7 Bewertungen
Wolmaransstad, North West Province, South Africa
5.0· 7 Bewertungen

Über Treffers Radio

Young professional Internet radio station , Keeping you entertain with the best music 24/7.

Frequenz

Online only

Sprache

Afrikaans

Hörerbewertungen

5.0
7 Bewertungen
5
7
4
0
3
0
2
0
1
0
Anonymous2. Mai 2023

Asseblief kan Treffers Radio ook op Sondae kerk oor die radio uitsaai gedurende die oggende vanaf 9 uur en in die aand vanaf 6 uur?

Anonymous2. Mai 2023

Asb kan julle meer Christelike Radio programme soos Dr J Vernon McGee se Thru the Bible, Dr Johan van Schalkwyk se Die Bybel vir vandag en Jim Daly en John Fuller se Focus on the family op Treffers Radio uitsaai?

Anonymous27. Dez. 2016

Asseblief speel vir ons Die kruis staan steeds, Wie is daar soos U, Leeu van juda en Al wat ek begeer van Retief Burger?

Anonymous24. Juli 2016

Ek is 'n groot aanhanger van Hillsong musiek. Asseblief speel vir ons meer van Hillsong op Treffers Radio?

Anonymous14. Juli 2016

Kan julle asseblief vir ons meer Danny Antill opnames speel op Treffers Radio? Danny Antill se musiek is voorwaar baie mooi Christelike klavier instrumentale musiek. Ek wil asseblief meer Danny Antill musiek hoor? Baie dankie en God bless.

In anderen Sprachen

Simple Radio app icon

Simple Radio, unsere kostenlose App für iOS und Android .

Hör deine Lieblingssender jederzeit und überall.