
kykNET Musiek - Randburg
Radio vorübergehend nicht verfügbar
Dieser Sender funktioniert gerade nicht. Bitte versuche es später erneut.
Über kykNET Musiek
kykNET Musiek is an adult contemporary music channel in South Africa.
Frequenz
Online only
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Wil net vir Kyknet Musiek sê ek hou duim vas dat julle weer gaan begin uitsaai, DSTV en OpenView audio kanale gaan kry en selfs 'n FM radio stasie gaan word as dit die Here se wil is. Ons het meer stasies soos julle nodig om te help om God se boodskap deur middel van Gospel musiek en Christelike radio programme aan die wêreld oor te dra.
Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Onbeskaamd, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Reana Nell, Neil Buchner, Adriaan Van der Merwe, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Stofbrand, Rudi Muller, Charles Rudd, Carli Lessing, Cor Uys, Cornell Driessen, Jannnie Pelser, Retief Burger, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here al die musiek op Kyknet Musiek ryklik seën.
Ek wil net sê mag die Here al die Afrikaanse Gospel, Christelike, Geestelike en Aanbiddings musiek op ons radio ryklik seën. As een van die kinders van die Here is dit my hartsbegeerte dat alle musiek op ons radio tot eer van die Here sal wees.
God van wonders van Willie Joubert is een van my gunsteling Afrikaanse treffers. Ek is mal oor Willie Joubert se musiek.
Kontakt
Mehr Radiosender in Randburg
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to kykNET Musiek online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter kykNET Musiek en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar kykNET Musiek en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir kykNET Musiek ao vivo





