Kan 247Stereo asb die Gospel musiek program op 'n Sondag verleng van die vroë oggend tot die laat nag ure?
Nov. 19, 2022, 1:27 nachm. GMT
Guest
Baie dankie vir die voorstelle. 247 Stereo gaan van 14 November 22 elke oggend tussen 6 - 7 uur Christelike musiek speel en elke Sondag tussen 8-9 uur. Skakel gerus in op 247 Stereo.Enige ander vorstelle stuur asseblief vir ons. Groete 247 Stereo Span
Nov. 13, 2022, 7:12 vorm. GMT
Guest
Goeiedag
Baie dankie vir die voorstelle. 247 Stereo gaan van 14 November 22 elke oggend tussen 6 - 7 uur Christelike musiek speel en elke Sondag tussen 8-9 uur. Skakel gerus in op 247 Stereo.Enige ander vorstelle stuur asseblief vir ons. Groete 247 Stereo Span
Nov. 13, 2022, 7:12 vorm. GMT
Guest
Goeiedag
Baie dankie vir die voorstelle. 247 Stereo gaan van 14 November 22 elke oggend tussen 6 - 7 uur Christelike musiek speel en elke Sondag tussen 8-9 uur. Skakel gerus in op 247 Stereo.Enige ander vorstelle stuur asseblief vir ons.
Groete 247 Stereo Span
Nov. 13, 2022, 7:11 vorm. GMT
Guest
Goeiedag
Baie dankie vir die voorstelle. 247 Stereo gaan van 14 November 22 elke oggend tussen 6 - 7 uur Christelike musiek speel en elke Sondag tussen 8-9 uur. Skakel gerus in op 247 Stereo.
Enige ander vorstelle stuur asseblief vir ons.
Groete
247 Stereo Span
Nov. 13, 2022, 7:11 vorm. GMT
Guest
Asb kan julle ook kinder Christelike musiek speel op 247Stereo?
Sept. 10, 2022, 7:03 nachm. GMT
Guest
Meer Klassieke musiek en Boeremusiek programme op 247Stereo sal ook baie lekker wees.
Aug. 7, 2022, 6:39 nachm. GMT
Guest
Kan 247Stereo asseblief meer musiek van Tree 63, Innervision, Jesus Culture, Hillsong, Onbeskaamd, Manne wat glo, Jars of clay, Ontkiem en Uitverkoop speel?
Aug. 7, 2022, 6:33 nachm. GMT
Guest
hate this station!
Sept. 18, 2021, 8:32 nachm. GMT
Guest
Groot asb 247 Stereo speel vir ons Christelike musiek van die 80's?
Kan julle asseblief meer Christelike besprekings en Gebedsversoek Radio programme uitsaai op 247 Stereo?
Nov. 4, 2022, 7:29 nachm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.