Ek wil net vir Afri FM baie dankie sê vir die goeie Afrikaanse Gospel wat julle speel. Hou aan met die beste Gospel en God bless.
4. Oktober 2016 14:32 GMT
Guest
Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar kan julle groot asseblief vir ons 'n aanlyn speler add vir Afri FM? Baie dankie vir julle tyd en mag die Here julle ryklik seën.
30. September 2016 10:56 GMT
We’ve updated our Privacy Policy. Click here to learn more about the changes. This website uses cookies for analytics and personalization. By continuing to browse, you agree to our use of cookies, as well as our Privacy Policy and Terms & Conditions.