Hoop Christen Media gaan ook DSTV en OpenView audio kanale kry as dit God se wil vir Christen Media is.
Juni 3, 2023, 5:41 nachm. GMT
Guest
Wil net sê ek hou duim vas vir julle dat Christen Media weer gaan uitsaai as dit die Here se plan is.
Dez. 23, 2022, 8:08 nachm. GMT
Guest
Ek wil net vir Christen Media sê baie dankie vir die goeie potgooi boodskappe. Hou aan om die Woord van God te verkondig. Die wêreld het nodig om die goeie nuus van Jesus Christus te hoor. Mag God Christen Media ryklik seën.
Sept. 12, 2016, 10:47 vorm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.