
Koepel Stereo - FM 94.9 - Vredefort Koepel
Share The Impact / Deel Die Impak
Live
Koepel Stereo
Über Koepel Stereo
Koepel Stereo 94.9 FM is a broadcast community radio station from Vredefort Koepel, South Africa, providing News, Culture, and Entertainment programs.
Frequenz
94.9 FM
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Top Gun in the Community Radio Clouds :-) Altyd lekker om na julle musiek te luister daar reg uit die Koepel uit!
Die beste stasie ooit!!! Ek wens steeds dat Oos Kaap kan soortgelyke musiek plaaslik speel! As die Here ons spaar Sakkie is ons oor 3 jaar in Mosselbaai naby Katspeen en Ivey en wie nog? Dan kom verleng jy jul seine ook soontoe.
Hi daar ek wil vir Koepel Stereo 'n voorstel maak vir 'n DSTV audio kanaal. Baie Suid-Afrikaanse radio stasies insluitende al die radio stasies van die SABC asook party local radio stasies het deesdae audio kanale waarop hulle op DSTV geluister kan word. Ek voel as 'n luisteraar van Gospel musiek programme op SA radio dat so veel radio stasies wat Christelike programme in Afrikaans uitsaai nodig is op DSTV se audio kanale om die Woord van God te help verkondig. Kyk asseblief of julle iets kan doen om in aanmerking te kom vir 'n DSTV audio kanaal vir Koepel Stereo?
Uitstekend, perfekte stasie om op hoogte te bly, ek volg graag die gespreke en geniet natuurlik die musiek. Rede vir 4 stere in plaas van 5: somige agtergrond klanke maak dit soms moeilik om gespreke te volg, in my geval n konstante beep geluid wat klink soos n rekenaar UPS.
Ek geniet die stasie geweldig, luister elke dag het baie mooi musiek die heeldag deur. Ek geniet ook die gesprekke wat van tyd tot tyd opkom.
Kontakt
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Koepel Stereo online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Koepel Stereo en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Koepel Stereo en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Koepel Stereo ao vivo