Wil baie graag meer van Die Klipwerf Boere orkes se Gospel Boeremusiek hoor op Sabie Stereo. Asseblief kan julle meer van hulle Gospel boeremusiek speel?
20. Dezember 2025 20:24 GMT
Guest
Asseblief kan Sabie Stereo vir ons Boeremusiek speel op Saterdae middae, Saterdae aande en Vrydae aande?
21. September 2024 12:38 GMT
Guest
Christian and Gospel music deserve the number one spot on Sabie Stereo's Top 10 playlist all the way.
29. September 2022 17:32 GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.