
Bosveld Stereo - FM 107.5 - Johannesburg
Radio station with a heart of gold
Live
Bosveld Stereo
Über Bosveld Stereo
Bosveld Stereo is ’n Afrikaanse radiostasie in Hartbeespoort wat op 107.5 FM uitsaai en bekend staan vir sy Christelike en gemeenskapsgerigte programmering. Die stasie bied musiek, nuus, vermaak, aktuele sake, geloofsinhoud en interaktiewe programme aan, met ’n sterk fokus op die Bosveld-gemeenskap …
Frequenz
107.5 FM
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Wil net vir Bosveld Stereo baie dankie sê vir die mooi Christelike oordenkings? Wil baie graag meer Christelike programme soos die oggend en aand oordenkings hoor op Bosveld Stereo.
Bosveld asseblief speel Slaan 'n 6 vir Jesus, God se beloftes, Lewe Jesus in jou, Ware liefde, Die Glory Lorrie en Ag man dis lekker by Jesus van Leon Goosen?
Wil net vir Bosveld Stereo sê ek hou duim vas dat julle ook GOTV en Starsat audio kanale gaan kry as dit God se wil is vir meer stasies wat Gospel musiek speel op die GOTV en Starsat audio platforms.
Groot asseblief kan Bosveld Stereo die oggend en aand oordenkings met 'n halfuur verleng? Wil baie graag meer Christelike meditasie boodskappe op Bosveld Stereo luister.
Kan julle asseblief ook meer Christelike programme op Bosveld Stereo deur middel van potgooi uitsaai?
Please can Bosveld Stereo broadcast church services on the radio on Sundays durning the mornings and the evenings? We want to listen to church on the radio.
Kan julle groot asseblief ook meer Klassieke musiek en Boeremusiek op Bosveld Stereo speel? Wil baie graag meer Klassieke musiek en Boeremusiek op Bosveld Stereo hoor.
Groot asseblief kan Bosveld Stereo weer soos toe julle net begin uitsaai het op Sondae Gospel musiek speel gedurende die oggende en die aande?
Wil net vir Bosveld Stereo sê ek hou duim vas dat julle DSTV en Openview audio kanale gaan kry as die Here wil. Ons het stasies soos Bosveld Stereo nodig op die DSTV en Openview audio platforms om te help om die Woord van God te verkondig deur middel van Christelike radio programme en Gospel musiek programme.
Gospel, Lof en Aanbiddings musiek verdien die nommer een plek op Bosveld Stereo se top 10 speellys al die pad.
Kontakt
Mehr Radiosender in Johannesburg
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Bosveld Stereo online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Bosveld Stereo en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Bosveld Stereo en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Bosveld Stereo ao vivo







