
Live
Kanaal 7
Über Kanaal 7
Hören Sie Kanaal 7 104.5 FM live online. Der Farsisprachige Afrobeats-Radiosender aus Windhoek, der aus Windhoek, Namibia sendet. Streamen Sie Kanaal 7 kostenlos auf Streema — keine Anmeldung erforderlich.
Frequenz
104.5 FM
Sprache
Farsi
Hörerbewertungen
Hi, jul oor nuwe produk vanoggend gepraat wat goed is vir lewer en nier funksie? dit was n praaitjie oor die produk, het nie naam gehoor nie
Please can you play more Hillsong Deutsch music on Channel 7? We want to hear more Hillsong Deutsch music.
Please can you play more Gateway Worship music on Channel 7? We want to hear more Gateway Worship music.
Asseblief kan julle weer daardie liedjie van Leon Goosen speel wat julle vroër vanmiddag gespeel het Ek gaan lewe?
Kan Kanaal 7 asseblief Slaan 'n 6 vir Jesus, Ag man dis lekker by Jesus, Ware liefde, Word verander, God se beloftes, Die Glory Lorrie en Lewe Jesus in jou van Leon Goosen speel?
Wil net sê ek hoop Kanaal 7 se GOTV audio kanaal gaan ook binnekort in al die Afrika lande beskikbaar wees as dit God se wil vir Kanaal 7 is. Meer stasies wat Christus 24/7 deur middel van Christelike programme en Christelike musiek verkondig is nodig op al die sateliet audio platforms.
Just want to say I hope that Channel 7's DSTV audio channel is going to be available in the northern part of Africa one of these days if God will. We need stations like you guys to help proclaim God's word threw Christian programs and Gospel music 24/7 threw the whole Africa.
Groot asseblief kan julle weer daardie liedjie van Leon Goosen speel wat nou net gespeel het Vessels of Worship? Baie lekker Worship liedjie.
Groot asseblief kan Kanaal 7 vir al die Praise and Worship fans meer Evelation Worship musiek speel? Evelation Worship is 'n baie goeie Christen en Gospel band, en ek wil baie graag meer van hulle musiek hoor op Kanaal 7.
Please can you broadcast Oshiwambo Church services on the radio on Channel 7 Oshiwambo as well on Sundays?
Mehr Radiosender in Windhoek
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Kanaal 7 online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Kanaal 7 en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Kanaal 7 en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Kanaal 7 ao vivo







