Guest
Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Onbeskaamd, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Reana Nell, Neil Buchner, Adriaan Van der Merwe, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Stofbrand, Rudi Muller, Charles Rudd, Carli Lessing, Cor Uys, Elkan Butler, Retief Burger, Clemens Mans, Manuel Escorcio, Cornell Driessen, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Laat al die Afrikaanse Gospel musiek op die Namibiese Afrikaanse radio stasies ook gehoor word as dit die Here se wil is, en mag die Here Kosmos 94.1 FM ryklik seën.
5. Juli 2013 18:22 GMT