
Gateway Radio 89.6 FM - FM 89.6 - Cape Town
Jou gemeenskapskakel - Your community connection
Live
Gateway Radio 89.6 FM
Über Gateway Radio 89.6 FM
Hören Sie Gateway Radio 89.6 FM 89.6 FM live online. Der Afrikaanssprachige Gospel-Radiosender aus Cape Town, der aus Cape Town, Western Cape, South Africa sendet. Streamen Sie Gateway Radio 89.6 FM kostenlos auf Streema — keine Anmeldung erforderlich.
Frequenz
89.6 FM
Sprache
Afrikaans
Hörerbewertungen
Wil net sê ek hou duim vas dat Gateway Radio ook 'n GOTV audio kanaal gaan kry as dit die Here se wil vir Gateway Radio is.
Mag Gateway Radio ook 'n Openview audio kanaal kry as dit ons Hemelse Vader se wil is vir Gateway Radio.
Ek is baie bly om te sien dat Gateway Radio se aanlyn speler vandag uiteindelik op die streema webblad ook uiteindelik in werking is. Prys God vir hierdie deurbraak. Gateway Radio is 'n baie lekker Christen radio stasie.
Gateway Radio se klankstroom is ook nou uiteindelik in werking. Ek het nou net ingeskakel en al moet ek dit nou sê ek is baie bly om Gateway Radio uiteindelik aanlyn te kan luister. Al die eer kom toe aan God ons hemelse vader vir hierdie deurbraak. Hou aan met die mooi Gospel musiek en alles van die beste.
Goeie nuus luisteraars ek het nou net gesien die skakel na Gateway Radio se aanlyn speler is in werking. Al wat ek nog voor duim vas hou is Gateway Radio se klankstroom. Ek het die aanlyn speler nou net getoets en net die klank kom nog nie deur nie. Al moet ek dit nou sê ek hou duim vas dat ons Gateway Radio sommer in hierdie week wat kom al aanlyn kan luister. Mag Gateway Radio van krag tot krag gaan met die live streaming en hou aan om die worord van God te verkondig.
Mehr Radiosender in Cape Town
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Gateway Radio 89.6 FM online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Gateway Radio 89.6 FM en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Gateway Radio 89.6 FM en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Gateway Radio 89.6 FM ao vivo







