
Mielie FM - FM 90.7 - Bloemfontein
KOS VIR JOU ORE
Radio vorübergehend nicht verfügbar
Dieser Sender funktioniert gerade nicht. Bitte versuche es später erneut.
Über Mielie FM
Mielie FM was founded with the vision of creating a radio station that serves the people of Bloempark and surrounding areas. Our aim is to provide uplifting and enriching content to listeners and businesses within our broadcasting area.
Frequenz
90.7 FM
Sprache
Affrikaans
Hörerbewertungen
Kan julle asseblief ook meer Klassieke musiek byvoorbeeld Beethoven en Mozart op Mielie FM speel? Wil baie graag ook meer Klasieke musiek hoor.
Asseblief moenie luister na al die "kenners" hier nie. MielieFM is perfek, mos! (Almal se Superhero, MariskaSteyn, is ook hier.)
Please can you also play more music from Petra, Avalon, Plus One, Tree 63, Innervision, Planetshakers, City Alight and Hillsong in Afrikaans?
Meer musiek van Oscar Ehrensperger, Willie Joubert, Danie Botha, Retief Burger, Melanie Steenkamp, Prophet, Manne wat Glo, Cathy Viljoen, Annalise Wiid, Vian Vos, Uitverkoop en Ontkiem op Mielie FM sal ook wonderlik wees.
Asb kan julle ook meer Christelike programme soos Dr Johan van Schalkwyk se Die Bybel vir vandag en Jim Daly en John Fuller se Focus on the family op Mielie FM uitsaai?
Wil net vir Mielie FM sê ek hou duim vas dat julle DSTV en OpenView audio kanale gaan kry as dit God se wil vir Mielie FM is.
Please can Mielie FM play more Jump 5, Avalon, Zoëgirl, Jars of Clay, Michael w Smith, Steven Curtis Chapman, Nicole C Mullan and Rebecca ST James music?
Meer Boeremusiek en Klassieke musiek programme op Mielie FM sal ook baie lekker wees. Asseblief kan julle ook meer Boeremusiek en Klassieke musiek op Mielie FM speel?
Kan julle groot asseblief vir ons ook elke Sondag oggend en aand eredienste op Mielie MF 90.7 uitsaai?
Asseblief kan julle meer Hillsong, Hillsong Young and Free, Jesus Culture, Onbeskaamd, Louis Brittz, Leon Goosen, Piet Smit, Jan de Wet, Wanda de Kock, Lisbé Visser en Hanli Slabbert musiek op Mielie FM speel?
Mehr Radiosender in Bloemfontein
In anderen Sprachen
- Diese Seite auf Englisch ansehen: Listen to Mielie FM online
- Diese Seite auf Französisch ansehen: Écouter Mielie FM en ligne
- Diese Seite auf Spanisch ansehen: Escuchar Mielie FM en vivo
- Diese Seite auf Portugiesisch ansehen: Reproduzir Mielie FM ao vivo







