Goeie naand ek wonder as julle dalk van die uitsendings kan opsit as videos wat jy kan load soos you tube want waar ek is is die sein baie stadig (angola) maar you tube werk goed maar moet hom eers laat laai en dan speel alle live uitsending hak baie vas. Ek hoop julle kan my help ek het julle nou n
see more...
et ontdek en lyk baie goed en dit sal my baie help om te groei in my geestelike lewe
Dankie
Dawie
Mai 6, 2015, 7:02 nachm. GMT
Guest
Kruiskyk kan nie op die gewone TV gekyk word nie. Daar is n Dekodeerder beskikbaar wat SABC kanale en Kruiskyk kan opvang. Die dekodeerder kos slegs R380 eenmalig en daar is geen maandelikse fooie nie. Kontak Jenny 0833640397
Juli 17, 2014, 7:50 vorm. GMT
Guest
Goeie naand almal, ek wil net graag weet, Ek het net gewone tv kan nie dstv bekostig nie. Kan ek kruiskyk kry op die gewone kanale? Asb help, Moekie is 82 en wil graag die programme elke dag kyk. Baie dankie. Hester Myburgh
Mai 4, 2014, 4:04 nachm. GMT
Guest
Ek hoop daar gaan binnekort nog Christen TV kanale aanlyn uitsaai as dit die
Here se wil is.
Aug. 13, 2013, 12:37 nachm. GMT
Guest
Kruiskyk is een van die beste Christen TV kanale in Suid-Afrika.
Mai 19, 2013, 7:03 nachm. GMT
Guest
May God bless the south-African Christian TV channels.
Mai 19, 2013, 12:26 nachm. GMT
Guest
Hi Ek het nou net vir die eerste keer gesien Kruiskyk kan aanlyn gekyk word. Ek het 'n stukkie Kruiskyk aanlyn gekyk
en al moet ek dit sê ek het dit geniet om vir die heel eerste keer Afrikaanse TV aanlyn te kyk. Die Here seën vir julle hiervoor.
Mai 4, 2013, 11:05 vorm. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.
Guest
Kan iemand my dalk n LINK stuur om op YOUSTUBE na Kruiskyk te kyk - Dankie ( mouton.ernest@gmail.com )
Feb. 18, 2018, 7:46 vorm. GMT
Guest
IKs Kruiskyk beskikbaar vir ons mense hier in Dubai
Feb. 18, 2018, 7:43 vorm. GMT
Dawie van der Merwe
Goeie naand ek wonder as julle dalk van die uitsendings kan opsit as videos wat jy kan load soos you tube want waar ek is is die sein baie stadig (angola) maar you tube werk goed maar moet hom eers laat laai en dan speel alle live uitsending hak baie vas. Ek hoop julle kan my help ek het julle nou n see more...
Mai 6, 2015, 7:02 nachm. GMT
Guest
Kruiskyk kan nie op die gewone TV gekyk word nie. Daar is n Dekodeerder beskikbaar wat SABC kanale en Kruiskyk kan opvang. Die dekodeerder kos slegs R380 eenmalig en daar is geen maandelikse fooie nie. Kontak Jenny 0833640397
Juli 17, 2014, 7:50 vorm. GMT
Guest
Goeie naand almal, ek wil net graag weet, Ek het net gewone tv kan nie dstv bekostig nie. Kan ek kruiskyk kry op die gewone kanale? Asb help, Moekie is 82 en wil graag die programme elke dag kyk. Baie dankie. Hester Myburgh
Mai 4, 2014, 4:04 nachm. GMT
Guest
Ek hoop daar gaan binnekort nog Christen TV kanale aanlyn uitsaai as dit die Here se wil is.
Aug. 13, 2013, 12:37 nachm. GMT
Guest
Kruiskyk is een van die beste Christen TV kanale in Suid-Afrika.
Mai 19, 2013, 7:03 nachm. GMT
Guest
May God bless the south-African Christian TV channels.
Mai 19, 2013, 12:26 nachm. GMT
Guest
Hi Ek het nou net vir die eerste keer gesien Kruiskyk kan aanlyn gekyk word. Ek het 'n stukkie Kruiskyk aanlyn gekyk en al moet ek dit sê ek het dit geniet om vir die heel eerste keer Afrikaanse TV aanlyn te kyk. Die Here seën vir julle hiervoor.
Mai 4, 2013, 11:05 vorm. GMT