Kyknet Musiek asb speel meer Afrikaanse Gospel Musiek?
Juli 10, 2021, 5:27 nachm. GMT
Guest
Groot asseblief Kyknet Musiek saai vir ons op 'n Sondag tydens die oggend en aand kerkdienste op TV uit?
Juni 27, 2021, 7:47 nachm. GMT
Guest
Appel - Musiek videa - Lei my na die water
Absoluut skrikwekkend dat dit toegelaat word dat so 'n video op lug verskyn en nog meer toegalaat word deur Kyknet
Okt. 31, 2017, 5:49 vorm. GMT
Guest
Is the service working? I keep getting a 404?
Feb. 27, 2015, 11:24 vorm. GMT
Guest
Asseblief oorweeg dit om Kyknet aanlyn uit te saai?
Juni 26, 2013, 2:06 nachm. GMT
Guest
Mens kan radio stasies wat aanlyn geluister kan word wêreldwyd luister as jy aanlyn luister. Daar is baie Afrikaans sprekende mense wat oorsee bly, en daar is nie Afrikaanse TV nie. Dus sal dit vir daaardie mense lekker wees as die Afrikaanse TV stasies aanlyn gekyk kan word.
Juni 26, 2013, 2:04 nachm. GMT
Guest
Hi weet iemand dalk hoekom dit nie moontlik is om al die DSTV kanale aanlyn te kan kyk nie? Met die moderne tegnologie kan mens baie radio stasies aanlyn luister en baie TV stasies aanlyn kyk. Baie van die Afrikaanse radio stasies kan aanlyn gekyk word maar hoekok is daar nie Afrikaanse TV aanlyn ni
see more...
e? May God bless Kyknet.
Juni 26, 2013, 1:55 nachm. GMT
Noch keine Bewertungen. Sei der erste der eine schreibt
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.